Gene Tierney

Gene Tierney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gene Eliza Tierney
Geboorte (1920-11-19)19 November 1920
Sterfte 6 November 1991 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gene Tierney (19 November 1920 – 6 November 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Laura (1944), Leave Her to Heaven (1945), Dragonwyck (1946), en The Ghost and Mrs. Muir (1947).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search